Krismis van Map Jacobs – 9780624046233

R315.00

Na sewe jaar word ‘n gevreesde bendeleier ‘Map’ Jacobs op parool vrygelaat en op almal se lippe ontstaan die vraag: het ‘Map’ verander, of is hy steeds die ou ‘Map’?

SKU: 9780624046233 Category:

Description

Na sewe jaar word ‘n gevreesde bendeleier ‘Map’ Jacobs op parool vrygelaat en op almal se lippe ontstaan die vraag: het ‘Map’ verander, of is hy steeds die ou ‘Map’? Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die Vlaktes en belig ook die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het. Dit gee ons ‘n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na ‘n beter bestaan.

Additional information

Weight 0.205 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Adam Small

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products