Kort Dramas vir n nuwe geslag (MML Literêr – Dram – 9780636074835

R113.00

Die kort dramas in hierdie bundel is relevant vir ‘n nuwe geslag Suid-Afrikaanse leerders, aangesien die temas verband hou met alledaagse werklikhede.

SKU: 9780636074835 Category:

Description

Die kort dramas in hierdie bundel is relevant vir ‘n nuwe geslag Suid-Afrikaanse leerders, aangesien die temas verband hou met alledaagse werklikhede. Die fokus is op werklike konfliksituasies, probleemoplossing deur middel van kreatiewe denke, gewone mense in ‘n verskeidenheid kontekste en outentieke kommunikasie. ‘n Aantal komiese dramas verleen ‘n ligter sy aan hierdie tradisioneel ernstige genre. Die bundel bestaan uit splinternuwe dramas en verwerkings van kortverhale van bekende internasionale en Suid-Afrikaanse skrywers soos Roald Dahl, Chinua Achebe en Riana Scheepers. Al die verwerkings sluit die elemente van dramas soos dramatiese struktuur, die motoriese moment, ens. in sodat leerders reeds aan die einde van Graad 9 blootgestel word aan die letterkundeterme wat in Graad 10-12 aangespreek word.

Additional information

Weight 0.12 kg
Dimensions 148 × 210 mm
Brand

C. Claassen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products