Kominpas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr. 4-7 – 9780637006286

R370.00

Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel.

SKU: 9780637006286 Category:

Description

Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is opgestel vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4-7. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literere begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.

* Afdeling A bevat ‘n opsomming van die verskillende afdelings vantaalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ‘n eenheid.

* Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording vanbegripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.

* Afdeling C is ‘n opsomming van die letterkundige en poetiese aspektewat as naslaanbrongebruik kan word.

Additional information

Weight 0.17 kg
Dimensions 10 × 210 × 297 mm
Brand

LAPA Publishers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products