Kom Ons Oefen Afrikaans EAT Werkboek G7 – 9780190408114

R168.00

Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink.

9 in stock

Description

Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak die titels ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titels is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis. Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas. Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products