Description
Neem ‘n reis na die dieretuin in hierdie nuwe dieretema-titel in die gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en ‘n spieel! Maklik om te gebruik kiekeboe skuifblaaie, ‘n snaakse rymteks en verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters!
Met ‘n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy te stoot, trek of draai, is hierdie pragtige boek propvol pret! Om gesigte te herken en kiekeboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste kinders daarvan sal hou om al die vriendelike dieretuindiere in hierdie boek te vind – en dit weer en weer sal wil lees.












Reviews
There are no reviews yet.