Katie se tuin: Fase 10 – 9780195713503

R108.00

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see.

SKU: 9780195713503 Category:

Description

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: ‘n avontuur verhaal, feitelike inligting, en ‘n tradisionele verhaal. Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

D. Oakden

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products