Karoo-koors – 9781779871664

R110.00

Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Nou moet sy eenvoudig Addersholte se onbeskofte nuwe plaasbestuurder, Cuhan, aanvaar.

SKU: 9781779871664 Category:

Description

Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Nou moet sy eenvoudig Addersholte se onbeskofte nuwe plaasbestuurder, Cuhan, aanvaar.

Dariyah is die regmatige eienaar, maar Cuhan steek ‘n stokkie voor elk van haar planne. Sake verander egter toe die eerste reen neersak en hulle ‘n vurige soen deel.

Toe die son weer uitkom, probeer Dariyah haarself oortuig niks het verander nie.

Additional information

Brand

Zinet Oosthuizen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products