Karatekas – 9780637001533

R170.00

‘n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ‘n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word hulle vaardighede getoets en … maak hulle kennis met ‘n draak! Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei!

1 in stock

SKU: 9780637001533 Category:

Description

‘n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ‘n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word hulle vaardighede getoets en … maak hulle kennis met ‘n draak! Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei!

Additional information

Weight 0.08 kg
Dimensions 4 × 137 × 212 mm
Brand

Anzil Kulsen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products