Jy is My Hartklop – 9781779870834

R110.00

Na twee jaar op haar eie is Lelanie oortuig sy is oor haar verslawing aan haar vervreemde man, Adam. Tot hy aangestel word as die besturende direkteur by die maatskappy waar sy werk.

SKU: 9781779870834 Category:

Description

Na twee jaar op haar eie is Lelanie oortuig sy is oor haar verslawing aan haar vervreemde man, Adam. Tot hy aangestel word as die besturende direkteur by die maatskappy waar sy werk. dam is vasbeslote om haar terug te wen, maar Lelanie wil haar kop nie ‘n tweede keer stamp nie. Toe hy tydelik by haar moet intrek, is die versoeking groot om haar slaapkamerdeur en haar hart vir hom oop te maak. Maar hoe kan sy seker wees hy het werklik verander?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Dina Botha

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products