Junior Tweetalige Skoolwoordeboek – 9781868902064

R185.00

Die Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4-7 en het ‘n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal.

10 in stock

SKU: 9781868902064 Category:

Description

Die Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4-7 en het ‘n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal. Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is: Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde; Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf; Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd; Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik; Afleidings van basiswoorde met hul vertalings. Unieke kenmerke van die woordeboek is die byvoeging van woordsoorte se onderafdelings; intensiewe vorme; homofone en woorde wat dikwels verwar word by die betrokke inskrywing, plus die vertalings; en by diername, die versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies en die dier se geluid.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 160 × 230 mm
Brand

Pharos Dictionaries Pharos Dictionaries

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products