Description
Ingonyama en ander maats met leeuharte is ‘n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal. Die bundel neem die riglyne van die KABV in ag en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om laerskoolonderwys by die “Vierde Industriele Rewolusie” te betrek.
Elke verhaal bied: ‘n besprekingstema en ‘n woordelys; pre-leesvrae; vertalings van woorde; post-lees- kontekstuele vrae; en verrykingsaktiwiteite.









Reviews
There are no reviews yet.