Huisgenoot: Het Jy Geweet? – 9781776077632

R250.00

Het jy geweet dat sebras eintlik swart met wit strepe is? Dat die Bloukransbrug die hoogste brug in Afrika is? Of dat Tafelberg miljoene jare gelede die bodem van ‘n vallei was? ‘n Versameling onderwerpe uit Huisgenoot se gewilde Het jy geweet?

SKU: 9781776077632 Category:

Description

Het jy geweet dat sebras eintlik swart met wit strepe is? Dat die Bloukransbrug die hoogste brug in Afrika is? Of dat Tafelberg miljoene jare gelede die bodem van ‘n vallei was? ‘n Versameling onderwerpe uit Huisgenoot se gewilde Het jy geweet?-reeks is nou vir die eerste keer beskikbaar. Verstommende feite en infografika sal help om nuuskierige kinders te kweek en volwassenes opnuut laat besef hoe min hulle eintlik oor Suid-Afrika en die fassinerende wereld om ons weet.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm
Brand

Huisgenoot Huisgenoot

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products