Hoe Werk Dit – 9780799393200

R300.00

Hou jy daarvan om probleme op te los? Wonder jy oor hoe dinge werk? Het jy al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As jy “ja” antwoord op al die vrae mag jy dalk net ‘n ingenieur word eendag – en hierdie is die perfekte boek om jou nuuskierig oor die ingenieurswese te maak.

SKU: 9780799393200 Category:

Description

Projekte vir nuuskierige kinders!

Weet jy van kinders wat daarvan hou om probleme op te los? Wonder hulle oor hoe dinge werk? Het hulle al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As die antwoord “ja” is op al die vrae, is jou kind dalk ‘n ingenieur-in-wording. Hierdie is die perfekte boek om kinders nuuskierig oor die ingenieurswese te maak.

Die boek bevat allerlei projekte wat kinders help verstaan hoe die wereld werk. Die materiaal vir die projekte kan tuis gevind word en die projekte is maklik om self te voltooi. Die inspirerende stories van Leonardo da Vinci, Mae Jemison en Elon Musk is ook by die boek ingesluit.

Additional information

Weight 0.8 kg
Dimensions 10 × 216 × 276 mm
Brand

Carol Vorderman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products