Description
Leerders vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Tegnologie om stewige fondasies te he en om hul leerders te lei terwyl hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase sal kan vorder.











Reviews
There are no reviews yet.