Haar Grootmensliefde – 9781779870803

R110.00

Juta Enslin is ‘n sportredakteur en aan oefen verslaaf. Tot meningitis haar by die dood laat omdraai en haar gehoor en balans aantas.

SKU: 9781779870803 Category:

Description

Juta Enslin is ‘n sportredakteur en aan oefen verslaaf. Tot meningitis haar by die dood laat omdraai en haar gehoor en balans aantas. Sy is skielik van almal om haar afhanklik en voel sy het alles verloor.
Dan ontmoet sy vir Logan Duiguid, ‘n Skotse fisioterapeut, wat haar help om haar balans te herwin en weer te begin lewe. Sy raak hopeloos verlief op Logan, maar hy het ‘n lieflike meisie.
Juta besef Logan is haar groot liefde, maar kan sy haar eie geluk opgee ter wille van syne?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Cynthia Robertson

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products