Ons gaan dokter toe: Groot Tree Reeks – 9780799391794

R180.00

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen ‘n inspuiting kry!

SKU: 9780799391794 Category:

Description

Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes!

Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met ‘n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Ek wil nie slaap nie

Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bere saam sy speelgoed, bad, lees ‘n storie en sing ‘n liedjie!

Klaar met doeke

Hierdie twee kleuters is klaar met doeke! Beleef die proses saam met hulle.

Ek gaan kleuterskool toe

Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai – maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oe kan uitvee is Pappa al terug.

Ons kry ‘n baba

Nancy kry ‘n bababoetie! Oupa en Ouma kom bly by haar terwyl Mamma en Pappa hospitaal toe gaan. Verwelkom saam met Nancy die splinternuwe baba in die familie!

Ons gaan dokter toe

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen ‘n inspuiting kry!

Kan jy asseblief se?

Tom en Nancy speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te he.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 10 × 190 × 190 mm
Brand

Ko-produksie MacMillan Pulishers UK

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products