Grensloos – 9780624095583

R350.00

SKU: 9780624095583 Category:

Description

Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Na haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieenier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met die van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ‘n lewensgevaarlike situasie, as een van ‘n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ‘n bloedspoor agtergelaat. Kan Max verdere bloedvergieting voorkom?

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Wilna Adriaanse

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products