Goeie Dag vir Boomklim – 9780799373967

R240.00

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ‘n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ‘n petisie teken, is dit die begin van ‘n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ‘n boom in ‘n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ‘n kans om raakgesien te word …

SKU: 9780799373967 Category:

Description

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ‘n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ‘n petisie teken, is dit die begin van ‘n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ‘n boom in ‘n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ‘n kans om raakgesien te word …

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products