Gerook:Studiegids – 9780637002455

R160.00

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal onderwysers baie help met die analise, voorbereiding en aanbieding van die roman in die klas.

SKU: 9780637002455 Category:

Description

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal onderwysers baie help met die analise, voorbereiding en aanbieding van die roman in die klas. Leerders kan ook die gids met vrug vir selfstudie gebruik. Literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek en getoets, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite, klasbesprekingspunte en navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek.

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 1 × 137 × 212 mm
Brand

Marieta Nel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products