Gerook – 9780637006828

R190.00

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ‘n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie.

SKU: 9780637006828 Category:

Description

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ‘n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar die Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam se nie …Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? En is dit waar dat Vaalberg saans na sononder in ‘n gevaarlike tik-nes verander? Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan ‘n skemerwereld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.

Additional information

Weight 0.12 kg
Dimensions 8 × 137 × 212 mm
Brand

Eldridge Jason

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products