Description
Ontvang genesing vir jou emosionele wonde en ontdek jou lewensdoel as God se kind in hierdie 90-dae-dagstukkieboek. Genesing vir elke vrou 90 oordenkings delf diep in Joyce Meyer se eie lewensverhaal en haar reis na genesing. Ten spyte van jare se mishandeling en verwerping glo Joyce dat elke vrou wat diep seergekry het ten volle genees kan word. Die Here kan jou pyn genees sodat jy die wonderlike, vreugdevolle toekoms wat God vir jou beplan het kan leef!










Reviews
There are no reviews yet.