Geel Komplot – 9780624039884

R144.00

‘n Spitsvondige muisverhaal vir die tussenin-groep (8-11 jaar) vir wie daar so min geskryf word.

SKU: 9780624039884 Category:

Description

‘n Spitsvondige muisverhaal vir die tussenin-groep (8-11 jaar) vir wie daar so min geskryf word. Benewens die hoofkarakter, Tara Tandmuis, ‘n meisiemuis met ‘n missie, is daar nog Turbotjaart, ‘n jong mannetjiesmuis met ‘n oormaat van energie en selfvertroue; signor Mozzarella Muis, Tara se wereldwyse half-Italiaanse oom; madame Ricotta, die muse van die muisteater; Petite Gervaise, wat haar pad deur ‘n Franse woordeboek gevreet het en nou Frans magtig is; die rekenaarfundi Filippus Gruyere; die ontalige kerkmuis Heilige Stoffel, en nog ‘n hele wemeling van ander kerkmuise, tandmuise, skeerbekmuise, rietmuise en – les bes – seerotte en hawerotte. Om nie eens te praat van die spul skurkagtige katte nie: Dierasie, Bruine Broeder en Swarte Piet, asook die vreesaanjaende Siamese van die MGB!

Additional information

Weight 0.245 kg
Dimensions 152 × 222 mm
Brand

George Weideman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products