Galileers – 9780637000796

R320.00

In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon ‘n hegte gesin wat gerugte hoor van ‘n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede is onder beleg. Onskuldiges sterf en die Jode raak al hoe meer opstandig.

SKU: 9780637000796 Category:

Description

In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon ‘n hegte gesin wat gerugte hoor van ‘n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede is onder beleg. Onskuldiges sterf en die Jode raak al hoe meer opstandig.
Gerugte begin die rondte doen van ‘n nuwe leier wat die volk gaan verlos van die Romeinse juk. Wie is hierdie nuwe profeet van wie almal praat? Die Jode in Magdala gaan hulle gang te midde van al hierdie onrustigheid. Ook hulle is bewus van die gerugte van ‘n nuwe profeet en verlosser. Op soek na die waarheid, onderneem die vader van hierdie gesin en sy oudste seun ‘n pelgrimstog na die Tempel in Jerusalem.
Hierdie besluit hou egter verreikende gevolge vir hierdie gesin in en hulle lewens word onherroeplik verander deur die onvoorsiene gebeure in Jerusalem …

Additional information

Weight 0.34 kg
Dimensions 20 × 153 × 234 mm
Brand

Alexa Steyn

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products