FET Ster in Haar Sak – 9780799391084

R200.00

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ‘n wonderwereld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11.

1 in stock

SKU: 9780799391084 Category:

Description

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ‘n wonderwereld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van die verhale en besprekings van die literere aspekte van elke verhaal.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Martie Preller

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products