Engele om ons: Alles-in-een joernaal – 9781776355129

R230.00

Engele is oral om ons, altyd, selfs in ons asem.” – Eileen Elias Freeman. ‘n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele.

SKU: 9781776355129 Category:

Description

“Engele is oral om ons, altyd, selfs in ons asem.” – Eileen Elias Freeman. ‘n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ‘n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer.

Additional information

Weight 0.21 kg
Dimensions 9 × 137 × 212 mm
Brand

Wendy Maartens

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products