Engela Goedhart – 9781776353675

R170.00

Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goeiehart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland al bedoel sy dit nie!

SKU: 9781776353675 Category:

Description

Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland – al bedoel sy dit nie! In hierdie boek is Engela oortuig daarvan dat die hoof ‘n pruik dra en sy probeer bewys dat sy reg is; sy probeer ook haar vyand, Twane Witvoetjie, uitoorle en sy is heeltemal uit haar diepte by ‘n spa-naweek, maar sy’s vasbeslote om haar merk te maak
* Hierdie boeke is perfek vir beginnerlesers – dit bevat lag-uit-jou-maag-uit-humor en prettige illustrasies. Elke boek in die reeks bevat drie stories – jy kry dus waarde vir geld en is gewaarborg vir ure se leespret!

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Alan MacDonald

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products