Description
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
R65.00
Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen besluit om brood te bak, stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug, en ontmoet ‘n padda wat baie, baie kwaad geword het …
1 in stock
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
| Dimensions | 137 × 212 mm |
|---|---|
| Brand | Wendy Maartens |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.