Eenkantkind – 9780624030096

R200.00

Eenkantkind is ‘n sensitiewe grootwordstorie en een van Marita van der Vyver, bekende skrywer van Griet skryf ‘n sprokie, se heel eerste boeke. Vir Jana voel alles net verkeerd – haar gesig, haar neus, haar nuwe lang, maer meisielyf. Boonop het haar ma weer getrou na haar pa se dood en nou is dinge nie meer dieselfde by die huis nie.

4 in stock

SKU: 9780624030096 Category:

Description

Eenkantkind is ‘n sensitiewe grootwordstorie en een van Marita van der Vyver, bekende skrywer van Griet skryf ‘n sprokie, se heel eerste boeke. Vir Jana voel alles net verkeerd – haar gesig, haar neus, haar nuwe lang, maer meisielyf. Boonop het haar ma weer getrou na haar pa se dood en nou is dinge nie meer dieselfde by die huis nie. Gelukkig is daar mense in die wereld soos ouma Ella met haar oranje hare en bloedrooi lipstiffie.

Additional information

Weight 0.14 kg
Brand

Marita van der Vyver

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products