Een Keer om die Son: Boek Twee – 9780795803499

R280.00

Tyd staan nooit stil nie. Net so min kan die Van Wyks. Hulle het ‘n reis van groei en genesing om voort te sit.Ruan en sy drie kinders – Markus, Leandri en Sophia – is steeds besig om ‘n gedeelde tragedie te verwerk.

SKU: 9780795803499 Category:

Description

Tyd staan nooit stil nie. Net so min kan die Van Wyks. Hulle het ‘n reis van groei en genesing om voort te sit.Ruan en sy drie kinders – Markus, Leandri en Sophia – is steeds besig om ‘n gedeelde tragedie te verwerk. Dit is egter nie al waarmee hulle vanjaar te kampe sal kry nie.Liefde is deel daarvan. Die kwessie van identiteit. En die ou, ou vraagstuk – wanneer om vas te hou en wanneer om te laat los.Elkeen sal die komende twaalf maande op sy manier afle. Volgende toetse deurstaan. Tweede kanse aangryp.Want altyd is daar nuwe eise. En nuwe hoop.Francois Bloemhof se eerste herverbeelding van die gelyknamige TV-reeks was ‘n enorme kritiese en kommersiele sukses. Lees nou verder!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 198 × 130 mm
Brand

Francois Bloemhof

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products