Edward_Stoom – 9781779870223

R110.00

Trou met ‘n man wat jou sproete tel, het haar ouma vir Ava Badenhorst geleer. Ava kry so ‘n man in ‘n restaurant in ‘n Karoodorp, maar hy’s een van haar nuwe base en te vatterig na haar sin.

SKU: 9781779870223 Category:

Description

Trou met ‘n man wat jou sproete tel, het haar ouma vir Ava Badenhorst geleer. Ava kry so ‘n man in ‘n restaurant in ‘n Karoodorp, maar hy’s een van haar nuwe base en te vatterig na haar sin. Edward Sutherland soek nie iets ernstigs nie, maar besef sy gevoelens vir Ava is nie net vlietend nie. Ava dra heelwat seer saam en wys nie sommer haar gevoelens nie. Is daar ‘n kans dat dinge tog tussen twee rooikoppe kan uitwerk?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Elsa Winckler

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products