Drie van Ons Die – 9781776250325

R160.00

Jana wou nog altyd in haar oupa se voetspore volg. Hy was ‘n fantastiese joernalis en hulle het ‘n liefde vir feite gedeel. Maar gedurende die eerste paar maande van haar graadsewe-jaar ontdek sy feite wat baie verskil van die in die boeke op haar rak.

1 in stock

SKU: 9781776250325 Category:

Description

Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar’s ‘n nuwe meisie in die buurt, sy’s so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oe vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit ‘n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit ‘n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol…

Additional information

Dimensions 133 × 203 mm
Brand

Zelda Bezuidenhout

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products