Dieter en Madame Zenobia: Gr 7 – 9780798159579

R208.00

Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool.

SKU: 9780798159579 Category:

Description

Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Lekker skerp dialoog, humor en spanning.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Nelia Engelbrecht

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products