Die Serwier – 9780795803239

R330.00

‘n Serwiese geheime agent wat ‘n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die Polisie was hulle hande – dit was ‘n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend.

SKU: 9780795803239 Category:

Description

‘n Serwiese geheime agent wat ‘n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die Polisie was hulle hande – dit was ‘n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend. Die Serwiese geheime diens, ‘n organisasie met ‘n reputasie vir vergelding, koop dit nie; hulle stuur die gedugte majoor Viktor Vesic na Suid-Afrika om ondersoek in te stel. Sy speurwerk lei hom na onverwagse plekke, en dan raak dit persoonlik. Nou word die spoor ‘n bloedspoor.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Carel van der Merwe

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products