Description
Enzo, Frikkie en Georgi neem deel aan die Wereld-Robotolimpiade se kompetisie vir robotte van Lego-blokkies. Een van dr. Ragno se spinnebotte kom handig te pas en word met Lego-blokkies gepantser.
Georgi is bekommerd oor die spinnebotte se ingeboude lasers. Die kompetisiereels verbied wapens. Toe die Dassie-span met Skerpioen 8 by die kompetisie opdaag, sien hulle ‘n lang skraal man en ‘n meisie wat baie bekend lyk. Maar dr. Ragno en Veronica moet mos in die tronk wees . . .











Reviews
There are no reviews yet.