Die Oorkant – 9780624090854

R350.00

Twintig jaar gelede moes Ada Bloukoeniekraal, haar geboortegrond, noodgedwonge verlaat. Nou keer sy terug na die geheime van haar kinderjare wat aan die oewers van die getyrivier le. Deur haar skryfwerk probeer Ada die skimme van die verlede tem. Maar hoe word jy vry van ‘n verlede wat steeds hier rondspook?

SKU: 9780624090854 Category:

Description

Twintig jaar gelede moes Ada Bloukoeniekraal, haar geboortegrond, noodgedwonge verlaat. Nou keer sy terug na die geheime van haar kinderjare wat aan die oewers van die getyrivier le. Deur haar skryfwerk probeer Ada die skimme van die verlede tem. Maar hoe word jy vry van ‘n verlede wat steeds hier rondspook? In sidderende tonele word die verlede laag vir laag blootgele. Is die troos van die rivier en die grond waarmee Ada so onlosmaaklik verbind voel genoeg?

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Annemarie van Niekerk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products