Die Blink Idee – 9781928518693

R10.00

n Blink idee broei uit. Drakon en Lente moet uitvind wie se idee dit is. Hierdie verbeeldingryke fantasieverhaal is ‘n perfekte voorleesboek. Die humoristiese en klankryke teks sal kleuters vasgenael laat luister na die heerlike avontuur wat ‘n draak en ‘n feetjie saam beleef.

SKU: 9781928518693 Category:

Description

n Blink idee broei uit. Drakon en Lente moet uitvind wie se idee dit is. Hierdie verbeeldingryke fantasieverhaal is ‘n perfekte voorleesboek. Die humoristiese en klankryke teks sal kleuters vasgenael laat luister na die heerlike avontuur wat ‘n draak en ‘n feetjie saam beleef. Die kleurvolle illustrasies is boonop ‘n lus vir die oog en sal die jongspan laat kraai van plesier.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 225 × 265 mm
Brand

Louise Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products