Die Amptelike K53 Slaag jou Leerling en Bestuurders lisensies maklik – – 9781432304065

R70.00

Die topverkoper hou aan om ‘n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied. Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 defensiewe bestuur-sisteem in ag te neem.

5 in stock

SKU: 9781432304065 Category:

Description

Die topverkoper hou aan om ‘n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied. Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 defensiewe bestuur-sisteem in ag te neem. Daar is ook ‘n nuwe nuttige los invoegsel wat inligting en vereistes oor gerekenariseerde toetsing bevat. Die boek is goed aangebied en verbruikersvriendelik en kombineer al die elemente wat benodig word om die geskrewe, werf- en padtoetse vir motor?etse, motor’s en swaar motorvoertuie te slaag. Dit is ook die enigste handleiding wat elke padreel illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetse is ontwerp om die leerproses oor te dra en dit makliker te maak om die leerling- of bestuurderslisensietoets die eerste keer te slaag. Die boek word nou in ‘n plastieksakkie verpak, wat die boek skoon sal hou en langer laat hou.

Additional information

Dimensions 215 × 280 mm
Brand

Gavin Hoole

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products