Deja Vu – 9781779860248

R360.00

Wat skuil agter die Sheldon-fortuin? Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen.

SKU: 9781779860248 Category:

Description

Wat skuil agter die Sheldon-fortuin? Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen. In die Victoriaanse herehuis, Sheldon Manor, kom sy Wilbur se skatryk familie en al hul vreemde tragedies en intriges tee: Eers verdrink die oudste Sheldon-kleinkind, en n paar jaar later sterf sewe Sheldons op een dag. Net een erfgenaam van die Sheldon-fortuin bly oor: Die onbekwame Keith. En Ethel, die familiematriarg, is al in haar tagtigs. Kort na Zabeth se aankoms gebeur daar nog ‘n ongeluk by Sheldon Manor en skielik lyk gebeure van vyf en twintig jaar gelede heel anders … Tussen Zabeth, Wilbur en die aantreklike Liam moet hulle die Sheldons se donker geheime en hul elkeen se eie verlede ontrafel voor nog iemand seerkry.

Additional information

Weight 1.4 kg
Dimensions 42 × 153 × 234 mm
Brand

Chanette Paul

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products