Daar’s ‘n towerponie in my bed! – 9780637001373

R210.00

Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander…

SKU: 9780637001373 Category:

Description

Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander…Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar ‘n geskenkpakkie: ‘n skulp, ‘n sepie, ‘n haarknippie en ‘n towerponie genaamd Reenboog om haar te troos. Min weet hulle presies hoeveel Reenboog haar deur die moeilike tyd gaan help! Lia en Reenboog sal kinders op ‘n toweragtige reis neem na avonture waarvan ‘n mens slegs kan droom. ‘n Moet-lees-boek vir elke kind wat vertroosting nodig het in moeilike tye!

Additional information

Weight 0.12 kg
Dimensions 4 × 210 × 280 mm
Brand

Martelize Faber

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products