Betower die drama studiegids – 9780639601342

R160.00

Nadia het ‘n geheim. Dan ontmoet sy vir Poenk in Magoebaskloof bly. Poenk. Wat haar wys dat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wat self ‘n geheim in hom ronddra.

1 in stock

SKU: 9780639601342 Category:

Description

Nadia het ‘n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ‘n geheim in hom ronddra.

‘n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama)

Bevat agtergrondinligting oor die skrywer

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 1 × 137 × 212 mm
Brand

Ronel Gouws

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products