Benru se Boomskok – 9780637005562

R170.00

Benru en sy boetie Wayne bly nou by hulle ouma. Sy is nie ‘n liefdevolle ouma wat koekies bak en drukkies gee nie. Sy is saaklik en formeel. En sy steek iets weg. Benru is seker daarvan. Benru dink gereeld nog aan sy ouers. Hoe hulle skielik verdwyn het. Die polisie se dat hulle dood is

SKU: 9780637005562 Category:

Description

Benru en sy boetie Wayne bly nou by hulle ouma. Sy is nie ‘n liefdevolle ouma wat koekies bak en drukkies gee nie. Sy is saaklik en formeel. En sy steek iets weg. Benru is seker daarvan.
Benru dink gereeld nog aan sy ouers. Hoe hulle skielik verdwyn het. Die polisie se dat hulle dood is. Maar Benru is nie so seker nie … Deesdae is baie dinge vir Benru vreemd.
*
Het Wayne regtig deur ‘n boom in Ouma se agterplaas geklim en DEUR TYD GEREIS?
*
Wie is die eienaardige mense wat aan die deur klop?
*
Het Benru magte waarvan hy nie weet nie?
Benru is in vir ‘n wegholrit van ‘n avontuur van tydsreis, geheime agente en spesiale magte!

Additional information

Weight 0.12 kg
Dimensions 9 × 137 × 212 mm
Brand

Felicia Snyman Du-Toit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products