Bennie Boekwurm se besige pretboek – 9780798178853

R130.00

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders.

1 in stock

SKU: 9780798178853 Category:

Description

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 220 × 290 mm
Brand

Louise Smit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products