Ben en die Groot Wedstryd – 9781779880345

R190.00

Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ‘n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink.

SKU: 9781779880345 Category:

Description

Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ‘n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ‘n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot wedstryd is ‘n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute kan leer en altyd weer probeer.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 3 × 210 × 280 mm
Brand

Zuleka Smit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products