Ballade van die liefde – 9781779871541

R110.00

SKU: 9781779871541 Category:

Description

Carli en Ruben ken mekaar al van Graad 1 af. Toe hulle op universiteit trou, is Ruben se ouers hewig daarteen gekant. Ruben verdwyn en Carli vlug, verneder. Kort daarna ontdek sy sy is swanger. Ses jaar later ontmoet hulle weer toe Ruben die reservaat besoek waar Carli werk. Ruben vind uit hy het ‘n dogter en eis dat Carli en hul dogter ‘n vakansie saam met hom in die Kaap deurbring. Kan hulle mekaar weer leer vertrou?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Mari Roberts

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products