Die Avonture Van Helga Roets – 9780798185981

R320.00

SKU: 9780798185981 Category:

Description

Helga Roets woon al ses jaar by Silwerhare Aftreeoord, maar danksy haar motortjie bly sy bedrywig. Wanneer sy deur die oogarts met makulere degenerasie gediagnoseer word, is Helga raadop. Dis dan so ‘n bedrywige week wat voorle, twee begrafnisse en ‘n troue in die Paarl! Dinsdag glip Helga suutjies uit by die aftreeoord, reg om haar reisavontuur te begin. Maar die orige Stefaans de Wet wag onder die lamppaal, so ewe van plan om haar te vergesel. Net omdat sy kwansuis nie kan sien nie.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 234 × 152 mm
Brand

Riaan Grobler

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products