Alles-In-Een Klankboek vir Leerders Vlak 3

R163.00

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op ‘n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.

SKU: 9781770026285 Category:

Description

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op ‘n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het ‘n omvattende onderwysersgids.

Additional information

Weight 0.225 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Beatrix de Villiers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products