Aksie Austin: Operasie Sabotasie – 9780799366327

R180.00

Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in ‘n fliek losslaan. Maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ‘n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ‘n REGTE aksieheld moet wees …

SKU: 9780799366327 Category:

Description

Ligte, kamera, aksie! Ewald is baie opgewonde toe hy sy eerste rol in ‘n fliek losslaan. Dit is immers nie sommer enige rol nie – hy speel die hoofrol! Hy is Aksieheld Austin, ‘n dapper held met vuiste soos kanonkoeels wat skurke laat les opse! Iets is egter nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ‘n regte skurk die rolprent probeer saboteer. Kort voor lank is die hele filmspan se lewe in gevaar. En as Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ‘n REGTE aksieheld moet wees …Hierdie asemrowende nuwe avontuurverhaal uit die pen van Fanie Viljoen is die eerste in ‘n splinternuwe reeks oor Aksieheld Austin. Perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products