Afrikaanse Makro Gids Die – 9781868900275

R320.00

Bedoel vir laerskoolleerlinge; hoerskoolleerlinge; studente; onderwysers; sakelui; almal wat afrikaanse taal- of algemene kennis soek.

1 in stock

SKU: 9781868900275 Category:

Description

Bedoel vir laerskoolleerlinge; hoerskoolleerlinge; studente; onderwysers; sakelui; almal wat afrikaanse taal- of algemene kennis soek. Gebruik vir beter Afrikaans praat en skryf; huiswerk maklik en vinnig doen; voorbereidings vir eksamens; woordeskat uitbrei; idiomatiese gebruik van Afrikaans bemeester; algemene kennis uitbrei. Meervoude; verkeinwoorde; sinonieme; antonieme; afkortings; versamelname; vergelykings; voorsetsels; intensiewe vorme; afleidings; vreemde woorde; dieregeluide.

Additional information

Weight 0.001 kg
Dimensions 171 × 245 mm
Brand

Isabel Uys

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products