Die ABC van Gedigte – 9780637005708

R210.00

Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ‘n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer.

SKU: 9780637005708 Category:

Description

Hoe moet jy ‘n gedig in die klas aanbied? Hoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat as die regte terme? Ek het gedigte vir drie grade nodig – waar kry ek dit? Hoe moet ek leerders vir die Eisteddfod voorberei? Hoe leer ek my leerders om gedigte te skryf? Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ‘n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste – hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs ‘n paar gedigte wat vir kore getoonset is.

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 6 × 210 × 280 mm
Brand

Liezl Nel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products