Vuur: Is dit die einde? – 9780637002110

R240.00

Die elemente van ‘n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ‘n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ‘n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei.

SKU: 9780637002110 Category:

Description

Die elemente van ‘n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ‘n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ‘n chemiese reaksie?Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ‘n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ‘n wereld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en ‘n rooi Mazda Midge. Gerugte van ‘n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en … wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle?En hoe lank kan mens in elk geval oorleef as alles skynbaar deur vuur verteer is? Die kanse om mekaar te vind is egter skraler as om vars water te vind, veral as jy gekonfronteer word deur mense wat absoluut enigiets sal doen om te oorleefHoop is vinnig besig om agter ‘n sluier van roet te verdwyn, nie net vir hulle nie, maar vir alles en almal.

Additional information

Weight 0.24 kg
Dimensions 16 × 137 × 212 mm
Brand

Hannes Barnard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products